Welkom by die Gereformeerde kerk Bethlehem


MEELEWING
Johannes 13:34: “Ek gee julle ‘n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê.”

VERJAARSDAE: Die volgende lidmate verjaar die week. Baie geluk!

Maandag, 26 Februarie

Louis Kramer

D3

Dinsdag, 27 Februarie

Xander Bakker

D4

Vrydag, 1 Maart

JJ Nel (D)

B3

 

Saterdag, 2 Maart

Pauline van der Walt

A2

Saterdag, 2 Maart

Marinus van der Merwe (D)

C1

 

 

Ons dink aan lidmate van ons gemeente wat nie meer (gereeld) die eredienste kan bywoon nie agv siekte of hoë ouderdom:

·         Jos (97) en Hettie Myburgh (90) van D1 – Bergprag Versorging (063 475 5410).

·         Hannatjie Rossouw (96) van A3 – Residentia Versorging (082 467 6039).

·         Cilie du Plessis (92) van C2 – Fouriesburg (065 563 3053).

·         Elaine Corbett (89) van B2 – Gemsbokstraat 33 (072 418 7602).

·         Ina Naudé (86) van D1 - Bergprag 33 (082 735 3939).

·         Marie Buys (86) van B2 - Huis Sorgvry 7, Reitz (060 320 4755).

·         Katriena Labuschagne (85) van D3 – Araratstraat 18 (058 303 3886).

·         Altha van der Walt van D2 – Plaas Lombardie, distrik Paul Roux (078 643 7310).

·         Marieta Smit van A4 – Paul Laeseckestraat 25 (076 502 6337).

·         Klasie van der Walt van A2 – Reineckestraat 9 (082 924 7956).

·         Faan van der Walt van A2 – Reineckestraat 9 (066 268 2758).

        

·     

Approbasie as Kerkraadslid.

Johan Farrell van wyk C2 word ter approbasie aan die gemeente voorgehou as diaken.

·      




WEEKPROGRAM

Sondag, 25 Februarie

Nagmaal en nabetragting.

Geen katkisasie.

Gemeente-ete om 12:00.

Donderdag, 29 Februarie

Fondsinsamelings komitee vergadering om 18:00 by die pastorie.

Dinamika Bybelstudie om 18:30 by die Grot.

Sondag, 3 Maart

 

 

Slegs een erediens om 9:00.

Katkisasie om 10:00.

Ds. Abri preek en bedien nagmaal by die GK QwaQwa om 11:00.

Klassis Oos-Vrystaat GTV (Gereformeerde Teologiese Vereniging) vergader.


 

WEEKPROGRAM 25 FEBRUARIE TOT SONDAG 3 MAART



Sondag, 25 Februarie



Nagmaal en nabetragting.

Geen katkisasie.

Gemeente-ete om 12:00.

Donderdag, 29 Februarie

Fondsinsamelings komitee vergadering om 18:00 by die pastorie.

Dinamika Bybelstudie om 18:30 by die Grot.

Sondag, 3 Maart

 

 

Slegs een erediens om 9:00.

Katkisasie om 10:00.

Ds. Abri preek en bedien nagmaal by die GK QwaQwa om 11:00.

Klassis Oos-Vrystaat GTV (Gereformeerde Teologiese Vereniging) vergader.


 



Kollektes:

KOLLEKTES:

Kollekte onder die diens:

Diakonie

 

 

 

Bydraes kan in die Diakonie se rekening inbetaal word:

Gereformeerde Kerk Diakonie

ABSA Bethlehem

Rek. nr. 770340047

Takkode: 502233

Verwysing: Diakonale bydrae

Vir snapscan: Verwysing: Rooi

Kollekte by die deure:

Instandhouding van kerk en erediens.

 

Gereformeerde Kerk Bethlehem.

ABSA Bethlehem.

Rek. nr: 770340039.

Takkode: 502233.

Verwysing: Blou

Snapscan: Verwysing: Blou

Bussies by deure:

Oos Vrystaatse Bedieningsfonds

Borg ‘n Bybel 2023

 

 

KERKLIKE BYDRAE:

 

1. Gooi u koevertjie in die sakkie by  

    die deure.

2. U kan ook u bydrae EFT. Die

    bankbesonderhede is: Gereformeerde Kerk Bethlehem.

      ABSA Bethlehem.

      Rek. nr: 770340039.

      Takkode: 502233.

Verwysing: Naam, wyk en bydrae.

3. U kan Snapscan

 

Om die Snapscan op jou selfoon te installeer en te gebruik, 

volg die instruksies op die GK Bethlehem se WhatsApp groep.

 

Die skakel na die GK Bethlehem se Snapscan is die volgende:

https://pos.snapscan.io/qr/jks-eEUy

 

Verwysing: Naam en wyksnr.


SUSTERSBYDRAE

Sustersbydrae

Ons wyksusters gaan weer vanjaar ‘n vrywillige sustersbydrae van jou kom vra. Ons stel ‘n riglyn van R150 per belydende suster voor. Ons wil graag die bydraes voor of op Sondag, 31 Maart invorder asseblief. Jy kan jou bydrae op een van die volgende maniere afgee:

1.   Oorhandig kontant bydrae aan wyksuster, OF

2.   Gooi kontant bydrae in koevert, gemerk met jou naam, wyksnommer en SUSTERSBYDRAE in die kollektesakkie tydens die erediens, OF

3.   Doen ‘n elektroniese EFT betaling na die susters se NUWE bankrekening:

GK Bethlehem Susters

FNB

Takkode: 230-133

Rekeningnommer: 6308 6987 022

Bewys van betaling na: 082 373 3865

Verwysing: Naam en sustersbydrae

MOET ASSEBLIEF NIE DIE OU ABSA REKENING GEBRUIK NIE. DIT IS GESLUIT!!


Diakonie Koskas


Die volgende bestanddele word vir die koskas benodig:

Kerse

Vuurhoutjies

Blikkies kos/vleis/groente/vis

Koffie

Suiker

Tee

Macaroni/spagetti

Grondboontjiebotter

Stroop/konfyt/bovril

Souspoeier

Mayonaise/Bladjang/tamatiesous

Longlife melk/melkpoeier

Meel/mieliemeel

Sout   Skoonmaakgoed

Seep, tandepasta,wasgoedseep, jik,

Roll-on, sjampoe.  

Bestanddele vir soppakkies. Sien die onderstaande resep wat vier mense kan voed. Die bestanddele is:

·         Rys

·         Pakkies sopmengsel

·         Lensies

·         Aftreksel blokkie (stock)

·         Sakkies soppoeier

Christel ontvang die bestanddele elke Sondag en maak die pakkies op en versprei dit.

Dit is baie gewild onder die mense





 

Wyksindeling en verskuiwings vanaf Januarie 2024

Let asseblief daarop dat die volgende wyksnommers verander:

·         Wyk B4 word wyk B3

·         Wyk C4 word wyk C2

·         Wyk D5 word D1

·         Die ou wyk D1 verval en lidmate word ingedeel by wyke D1, D3 en D4

Die volgende lidmate word geraak deur die nuwe indeling:

·         Paul en Marieta Kruger - D1

·         Jannie en Stephanie Maritz – D1

·         Louis en Toelie Kramer – D3

·         Katriena en Santie Labuschagne – D3

·         Conrad en Surina van Schalkwyk – D3

·         Eben, René en Xander Bakker – D4

·         John en Janita Matthew – D4

·         Kobus Potgieter – D4

·         Rudolf, Christel, Luané en Marilie Terblanche – D4

·         Fanie Venter – D4

Ander indelings:

·         Chris en Lucia Oberholzer – C1

·         Janie en Ruaan Heydenreich – C2

·         Johan, Venisia en Lourens Sarakis – C2

·         Wihan en Hanri Sarakis – C2


Kalender en Almanakke beskikbaar


Ons Gemeente kalender 2024 is voor in die kerk op die tafel beskikbaar. Ons versoek

dat een per besoekpunt geneem word.

Die Almanak van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika is in die konsistorie

beskikbaar teen R130 per eksemplaar Dit bevat inligting oor oa gemeentes en

predikante, asook Bybelse dagstukkies vir persoonlike Bybellees en huisgodsdiens,

wat deur verskillende predikante geskryf is.


Korrels & Korsies

Korrels en Korsies 11 Februarie 2024.pdf

Predikant


Ds. Abri Pelser
Tel: 058 303 3647
Sel: 082 922 3888
Epos: abripelser6@gmail.com
Harold Harrisstr 9
Eureka
Bethlehem

Skriba

At Kruger
Sel 082 785 2000
epos: atkr@vodamail.co.za

Skriba Kerkraad (Ouderlinge)

Eben Bakker
 Sel 083 658 6110

Voorsitter bedieningskomitee

At Kruger    Sel 082 785 2000




Voorsitter Geboue- en terreinekomitee

Bernard du Plessis  Sel 082 858 8557

Voorsitter versorgingskomitee

    Jan-Harm Steenkamp        Sel 083 627 0176

Voorsitter Diakonie

Werner Engelbrecht   Sel: 073 713 5618

Voorsitter Katkisasiekomitee

Louis Kramer   Sel   072 842 2578

Orrelis

Tersia van der Linde   Sel   076 213 0400

Attestasie Skriba

Ds Abri Pelser
Tel 058 303 3647
Sel 082 922 3888

Koster

André van der Linde sr
 Sel 083 290 4512

Gemeente posadres

Posbus 386,
Bethlehem
9700
epos: gerefbhm@gmail.com

Kassier

André van der Linde sr    Sel   083 290 4512

Eredienstye

09:h00 en 10h30 tydens skoolkwartale.
Alle skoolvakansies en langnaweke: 
9h00

Katkisasie

Tussen eredienste:
10h00 tot 10h30

Kerkbydraes

BANKBESONDERHEDE



Die Gereformeerde Kerk Bethlehem
ABSA Bethlehem
Rekeningnommer:
770 3400 39



Kontak ons